Meeste arbeidsoortredings in die Noordooste

Ministerie verhaal N$1,5 miljoen namens kleinhandelwerkers
Byna drie uit tien kleinhandelaars wat hierdie kwartaal geïnspekteer is, het Namibië se basiese arbeidswette oortree.
Loise Shiimi
Altesaam 28% van groot- en kleinhandelaars landswyd het nie aan die basiese arbeidswette voldoen nie, met die meeste oortreders in die noordooste van die land nadat inspeksies tuss
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer