Landboubeamptes arbeidskommissaris toe

Eise oor S&T duur voort
Van die N$11,88 miljoen wat geëis word, word ongeveer N$4,86 miljoen teen die ou koers bereken, terwyl N$7,02 miljoen op die nuwe koers gebaseer is.
Eliot Ipinge
Elf werknemers van die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming het ’n eis van N$11,88 miljoen vir reis- en verblyftoelae by die kantoor van die arbeidskommissa
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer