Air Namibia-werkers soek steeds hul geld
Gee Namfisa tot môre kans
Meer as 600 voormalige werknemers van die gelikwideerde nasionale lugredery wag al reeds drie jaar vir hul pensioengeld om uitbetaal te word.
“As jy mense se lewensbestaan wegvat, maak jy daardie mens dood, en dit is wat ek aan die mense van die parlement gesê het.” So het Renier Bougard, ’n voormalige werknemer v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie