‘Bonusse van N$5,4 m. vir NBC-base’ lei tot staking
Forensiese oudit aanbeveel
Werknemers het ook hul frustrasie uitgespreek oor NBC se besluit om 'n voertuig van N$1,9 miljoen vir die direkteur-generaal te koop ten spyte daarvan dat hy reeds 'n voertuigtoelaag ontvang het.
Die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) kon een van die mees ontwrigtende stakings in sy geskiedenis voorkom het, het die parlementêre staande komitee oor menslike hulpbronne en gem
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie