Veldbrande verwoes tienduisende hektaar

Amptelike syfers nog hangende
Die Omaruru Boerevereniging het ’n beroep op brandvoorkoming gedoen nadat veldbrande tienduisende hektaar weiding vernietig het.
Adam Hartman
Die veldbrande in die gebiede van Omaruru en Kalkfeld is volgens die Omaruru Boerevereniging (BV) veroorsaak deur droë storms, nalatigheid en regulatoriese oortredings in die hout
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer