'Nog net op papier'

Aksieplan, nood- en reaksiekomitees vir BKS
’n Landboukenner sê die maatreëls moet daadwerklik geïmplementeer moet word sonder administratiewe oponthoude of enige ander rompslomp wat moontlik tot vertragings kan lei.
Francoise Steynberg
’n Twee dae lange vergadering oor bek-en-klouseer (BKS) is tans in Windhoek aan die gang waar ’n aksieplan en nasionale nood- en reaksiekomitees ontwikkel word. Dit volg n
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer