Groenskemas in Kunene worstel met vloedskade

Enorme beleggings
Warmquelle en Khowarib worstel met vloedskade, groot oesverliese en kragonderbrekings.
Phillipus Josef
Ondanks ’n belegging van N$34 miljoen sukkel die projekte steeds om wins te maak, het die bestuurder tydens ’n onlangse besoek van die Environmental Investment Fund (EIF) gesê
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer