Vernietiging van dwelms bemoeilik
Kokaïenbesending van N$206 m. verbrand
'n Gebrek aan dwelmstandaarde kniehalter die vernietiging daarvan, sê die hoof van die Instituut vir Forensiese Wetenskap.
Elizabeth KheibesKommissaris Nelius Becker, die hoof van die Namibiese polisie se Instituut vir Forensiese Wetenskap (NPFSI), en sy span het gister ’n reuse- kokaïenbesending te
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie