Verlede jaar biddend vir reën, vanjaar winterbuie
Verlede jaar in Julie het boere op hul knieë gegaan om tydens die versengende droogte vir reën te bid met vee- en wildvrektes wat hoogty gevier het. Die afgelope week het ligte winterreën en selfs swaar donderweer in die oostelike dele van die land voorgekom met hael wat naby Rehoboth geval het. Op die Corona-gasteplaas in die Gamsberg-omgewing is gisteroggend 18 mm uit die reënmeter gegooi. Vir die Suide word vir vandag nóg buie voorspel. Foto Et Ross
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie