Regering finansier self alle ARV’s
Dienste by staatshospitale, -klinieke gaan voort
Die onttrekking van USAID raak in 'n geringe mate die geteikende MIV-toetsing vir sleutelbevolkings, sowel as geteikende voorkomingsprogramme vir tieners.
Henriette LamprechtNog geen formele beoordeling is al gedoen van die potensiële maatskaplike en ekonomiese impak van die onttrekking van Amerikaanse finansiering op kwesbare groep
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie