PAS IN: Weervooruitsigte nou op Kletskompas

#KletsWeer
Yandi Du Plessis
Republikein se nuus- en geselsprogram Kletskompas bring vanaf volgende week Maandag vir kykers die weervooruitsigte vir die volgende dag vir verskeie dorpe landswyd. Kletskompas word regstreeks op Republikein se Facebookblad uitgesaai. Kyk ook na die program by oneuptwo.com asook op DStv (285) en GOtv (25) in Namibië.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer