Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Voice of Namibia-inskrywings nou oop

Yandi Du Plessis
Diegene wat met hul sangtalent wil spog, kan weer nader skuif. Inskrywings vir die Voice of Namibia-sangkompetisie is nou amptelik oop. Om te registreer kan diegene wat wil deelneem en 15 jaar of ouer is, 'n e-pos na [email protected] stuur en hulle sal die besonderhede vir jou aanstuur.

Die semi-finale rondte vind op 30 September plaas en die finale rondte op 28 Oktober.

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer