• Tuisblad
  • Afrika
  • PAS IN: Ramatex se likwidateurs en Stad Windhoek skik ná 13 jaar
Ramatex.
Ramatex.

PAS IN: Ramatex se likwidateurs en Stad Windhoek skik ná 13 jaar

#PasIn #JustIn #aznamnews
Kristien Kruger
Ramatex se likwidateurs sal ingevolge ’n skikingsooreenkoms wat vanoggend onderteken en ’n hofbevel gemaak is, binne drie jaar agt van die pakhuise op die perseel in Windhoek verkoop en die grond herstel.

Stad Windhoek sal vir twee van dié pakhuise, wat bekendstaan as die Tai-Wah-pakhuise, 30% van die netto inkomste ontvang.

Die eerste saak tussen partye was reeds in 2010 ingestel.

Kommentaar

Republikein 2026-10-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer