Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Finale rondte van Talentsoektog dié naweek

#NMHTalentsoektog #RepNuusbrokkies
Yandi Du Plessis
Kaartjies is nou beskikbaar vir die finale rondte van die Kanaal 7 Talentsoektog wat eerskomende Saterdag (1 Julie) by Droombos plaasvind.

Die aksie begin om 18:30. Besoek die Talent Soektog- of Voice of Namibia-Facebookblad vir meer kompetisie- en kaartjiebesonderhede.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer