NWR
NWR

NWR dra skooltuin oor in Hardap

#NWRschoolgarden
Ellanie Smit
Namibia Wildlife Resorts (NWR) het gister 'n skooltuin by Mutschuana Primêre Skool in die Hardap-streek oorgedra.

Hierdie inisiatief is deel van NWR se breër missie om skooltuine regoor die land te vestig, met die doel om selfonderhoudendheid en volhoubaarheid in plaaslike gemeenskappe te bevorder. In lyn met regeringsriglyne word deelnemende skole in die regeringskoolvoedingsprogram geïntegreer, wat die same-werking tussen NWR en staatsinstellings versterk.

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer