No Image Caption

Napha vereer Ellanie Smit

Francoise Steynberg
Die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) het Tourismus as die ­Mediahuis van die Jaar vereer vir sy spesiale jaguitgawe in Mei. Ellanie Smit van Tourismus, al byna twee dekades ’n joernalis, het gister die toekenning by ­Napha se 51ste jaarvergadering in Windhoek ontvang. Dit is die tweede agtereen­volgende jaar wat sy met die prys wegstap. Foto Napha

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer