Namibië herdenk Nasionale Gestremdheidsdag op 10 Junie
#NationalDisabilityDayNamibia
Rachel Shiweda, die tegniese adviseur van die Deutsche Gesellschaft für Internationale Zusammenarbeit (GIZ) in Namibië, reflekteer oor Nasionale Gestremdheidsdag, wat elke jaar op 10 Junie in Namibië gevier word, en het 'n artikel geskryf waarin sy die belangrikheid van die dag beklemtoon.
"Die dag herdenk, vier en fokus op 'n baie benadeelde gemeenskap in Namibië. Dit is geskep om mense bewus te maak dat ons in 'n nasie moet leef waar daar geen diskriminasie teenoor persone met gestremdhede is nie," skryf sy.
Shiweda verduidelik dat Nasionale Gestremdheidsdag die beginsel van "Leave No One Behind" beliggaam en in lyn is met die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDGs) van die Verenigde Nasies.
Sy beklemtoon verder dat die GIZ in Namibië saamwerk met nasionale belanghebbendes om gelykheid in die land te bevorder.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie