N$4,2 miljoen vir Alte Feste se nuwe baadjie

Binnehof, westelike, noordelike vleuels gerestoureer
Die langtermyndoelwit is nie net om die geskiedkundige gebou te restoureer nie, maar om dit te laat herleef. In die ­toekoms word verwag dat die Alte Feste die nuwe tuiste van die Namibia Craft Centre en die Nasionale Volksmoord­museum sal word.
Opknappingswerk aan die geskiedkundige Alte Feste-museum in Windhoek het amptelik begin met Duitsland wat die omvattende restourasie van die gebou met N$4,2 miljoen vir die jare 20
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer