MTC bederf weer wynliefhebbers
#WynProeNam
Aandag wynliefhebbers, die MTC Wine Extravaganza is einde vandeesmaand terug.
Maak vanaf 29 Junie tot 1 Julie 'n draai by die Windhoek Buitekluboord om 'n paar gesogte keurwyne te proe.
Besoekers kan wyne van onder andere Babylonstoren, Cape Classics, Hoopenburg, Lourensford, Mooiplaas, Mulderbosch, Niel Joubert, Noble Hill, Peter Falke, Waterkloof en Wildekrans verwag.
Kaartjies is beskikbaar via WebTickets teen N$175 of N$200 by die deur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie