Mislukte omkooppoging rede vir aanval

Staatsaanklaer moes glo N$100 000 kry om borgtog teen te staan
Mateus word deur senior polisiefigure beskryf as die meesterbrein wat 'n wye misdaadnetwerk van agter tralies bestuur.
Hoofredaksie Hoofredaksie
Hoofredaksie Die skietaanval op ’n streeks­aanklaer van Ondangwa word glo gekoppel aan ’n mislukte poging om haar om te koop. Die N$100 000 aan Justine Shiweda was na bewering
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer