Kankergevalle styg met 12%

Dringende behoefte aan gekoördineerde optrede
Die uitvoerende direkteur van gesondheid het tydens die opening van die Kankergenomika-konferensie kanker as 'n groeiende openbare ­gesondheidskrisis in Namibië beskryf wat jaarliks duisende families raak.
Elizabeth Kheibes
Elizabeth KheibesKankergevalle in Namibië styg jaarliks met ’n verbysterende 12% met 4 000 nuwe gevalle wat elke jaar aangeteken word.In die lig van die groeiende kankerkrisis i
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer