Foto ter illustrasie argief
Foto ter illustrasie argief

Grondbelasting bly in die kollig

Francoise Steynberg
Die Namibië Landbou-unie (NLU) het sy "ondubbelsinnige" standpunt rakende grondhervorming en grondbelasting weer benadruk.

Dit volg ná onlangse mediaberigte oor grondbelasting heelwat openbare reaksie uitgelok het. NMH het berig wit manlike plaaseienaars is die enigste Namibiërs wat grondbelasting moet betaal en kan nie vir enige vrystelling aansoek doen nie

Die NLU sê in ‘n mediaverklaring dit erken die historiese ongelykheid rakende die besit van kommersiële landbougrond ten tyde van die land se onafhanklikheid. Die unie het destyds deelgeneem aan die formulering van die regering se grondhervormingsbeleid en ondersteun die implementering daarvan.

Volgens die NLU was dit al die jare ‘n voorstander van 'n regverdige en ordelike proses van grondhervorming, met regverdige en bekostigbare grondbelasting.

“Gevolglik het ons geen beswaar teen die kwytskelding wat aan vroeër benadeelde individue verleen is nie en erken dat die betaling van grondbelasting as 'n meganisme dien vir grondeienaars om finansieel by te dra tot grondverdeling op 'n stelselmatige en vreedsame wyse.”

Al word die huidige grondbelastingwaardes as “regverdig en bekostigbaar beskou”, erken die NLU dat hierdie belasting 'n impak op boere se winsgewendheid het, veral gedurende droogtetydperke.

“Weens die swak administrasie van grondbelasting, word boere nou gedwing om vier jaar se belasting in 2024 te vereffen.”

Die ministerie van landbou, water en grondhervorming het in ‘n onlangse openbare kennisgewing gesê dat grondbelastingaanslae vir alle kommersiële landbougrond vir die boekjare 2017/2018, 2018/2019, 2021/2022 en 2022/2023 op 29 November verlede jaar geplaas is.

Die openingsdatum vir aansoeke om vrystelling was 29 November 2023 en eindig op 31 Maart.

Die NLU beklemtoon dat die sukses van grondhervorming daarvan afhang dat begunstigdes die grond produktief en volhoubaar gebruik en tot die nasionale bruto binnelandse produk (BBP) bydra.

“Steeds toegewyd aan die regering se grondhervormingsproses, bly die NLU voortdurend betrokke by onderhandelinge en streef na 'n wederkerig voordelige uitkoms vir die landbousektor. Boere bied steeds hul grond aan ter ondersteuning van die voortgesette grondhervormingsinisiatiewe,” lui die verklaring.

Voorts dring die NLU daarop aan dat die regering moet verseker dat herverdeelde landbougrond steeds voedsel produseer in ooreenstemming met die doelwitte van selfonderhoud, voedselsekerheid, en werkskepping.

“Grondhervorming kan slegs 'n sukses wees as ontvangers die grond produktief, winsgewend en volhoubaar benut. Die organisasie onderneem steeds ‘n benadering van samewerking om hierdie doelwitte te bereik ter verbetering van landbou in die land.”

AGTERGROND

‘n Dokument wat deur Rudolf !Nanuseb, waardeerder-generaal by die ministerie van landbou, water en grondhervorming oor aansoekprosedures vir grondbelastingvrystelling uitgereik is, het hewige reaksie ontlok.

Vrystelling van grondbelasting sal volgens die dokument uitgereik word soos bepaal in terme van die grondhervormingswet en volgens die Namibiese Grondwet.

Volgens die dokument is Namibiërs wat in aanmerking kom om aansoek te doen vir die vrystelling van grondbelasting voorheen benadeelde Namibiërs, enige landbougrond wat gebruik word vir nie-winsgewende of winsgewende aktiwiteite van ‘n kerk, ‘n sending, ‘n hospitaal, ‘n skool of ‘n koshuis. Dit sluit ook landbougrond in wat hoofsaaklik gebruik word vir aktiwiteite van enige staatsondersteunde instelling soos omskryf in die verkoopsbelastingwet. Alle vroue ongeag van hul ras of kleur kan ook vir vrystelling aansoek doen.

!Nanuseb sê alle boere is aanspreeklik vir grondbelasting, behalwe dié wat vir vrystelling aansoek doen. Hy het bygevoeg buitelanders, ongeag hul ras of kleur, moet almal grondbelasting betaal, terwyl voorheen-benadeeldes wat verkies om by te dra, ook belasting op hul grond kan betaal.

Volgens !Nanuseb word alle aansoeke oorweeg.

Landbouminister Calle Schlettwein het aan Namibian Sun gesê grondbelasting moet gemeet word aan die hoeveel hektaar wat besit word, ongeag of die eienaar 'n Namibiër of 'n buitelander is. Hy het benadruk dat almal om vrystelling kan aansoek doen – selfs wit boere, maar erken dat grondbelasting hersien moet word.

“Die kanse is skraal dat ‘n wit manlike boer wat goedkeuring vir vrystelling kry, al is hul grond baie klein,” het hy gesê. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-02-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

H.E. Dr Nangolo Mbumba, President of the Republic of Namibia says they will continue to pursue the second struggle of Namibia Zambian President, Hakainde Hichilema said one road will be named after the late president in Lusaka and the other road will be named after the founding president of Namibia The late President Hage Geingob’s casket was stationed at the Eternal Flame before he was taken to his final resting place The casket will of the late president was lowered with a 21 gun salute Accoutrements will be handed over to the former first lady of Monica Geingos An official luncheon by invitation is scheduled to take place at 14:00 at the State House The foreign dignataries are currently paying their last tribute to the former first lady, Monica Geingos Heroes Acre will be closed to the public, the National Council will announce once it is reopenedSix Nations: Scotland 30 vs 21 England | Ireland 31 vs 7 Wales Premier League: Arsenal 4 vs 1 Newcastle | Bournemouth 0 vs 1 Manchester City | Brighton 1 vs 1 Everton | Crystal Palace 3 vs 0 Burnley | Aston Villa 4 vs 2 Forest | Manchester United 1 vs 2 Fulham | Chelsea 0 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Almería 2 vs 2 Atletico Madrid | Deportivo Alaves 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 4 vs 0 Getafe | Granada 0 vs 0 Valencia | Real Sociedad 1 vs 3 Villarreal SerieA: Juventus 3 vs 2 Frosinone | Genoa 2 vs 0 Udinese | Salernitana 0 vs 2 Monza | Sassuolo 2 vs 3 Empoli | Bologna 2 vs 0 Hellas Verona | Torino 0 vs 2 SS Lazio European Championships Qualifying: Watford 1 vs 2 Huddersfield Town | Ipswich Town 3 vs 1 Birmingham City | Sunderland 1 vs 2 Swansea City | Blackburn Rovers 1 vs 1 Norwich City | Southampton 1 vs 2 Millwall FC | Cardiff City 2 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 2 vs 1 Rotherham United | Sheffield Wednesday 2 vs 1 Bristol City | Middlesbrough 0 vs 2 Plymouth Argyle | Hull City 1 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 3 vs 1 Leicester City | Coventry City 0 vs 3 Preston North End English Championship: Watford 1 vs 2 Huddersfield Town | Ipswich Town 3 vs 1 Birmingham City | Sunderland 1 vs 2 Swansea City | Blackburn Rovers 1 vs 1 Norwich City | Southampton 1 vs 2 Millwall FC | Cardiff City 2 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 2 vs 1 Rotherham United | Sheffield Wednesday 2 vs 1 Bristol City | Middlesbrough 0 vs 2 Plymouth Argyle | Hull City 1 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 3 vs 1 Leicester City | Coventry City 0 vs 3 Preston North End Katima Mulilo: 22° | 41° Rundu: 22° | 40° Eenhana: 22° | 37° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 22° | 34° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 22° | 35° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:10, High tide: 04:15, Low Tide: 22:13, High tide: 16:26 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:08, High tide: 04:13, Low Tide: 22:11, High tide: 16:24 Walvis Bay: 16° | 21° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:08, High tide: 04:12, Low Tide: 22:11, High tide: 16:23 Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 20° | 36° Lüderitz: 14° | 30° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 26° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 39° Lubumbashi: 18° | 26° Mbabane: 14° | 20° Maseru: 10° | 32° Antananarivo: 15° | 27° Lilongwe: 18° | 30° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 16° | 25° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 27° | 33° Lusaka: 18° | 34° Harare: 18° | 33° Currency: GBP to NAD 24.4 | EUR to NAD 20.87 | CNY to NAD 2.68 | USD to NAD 19.28 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.35 | EGP to NAD 0.62 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.83 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.86 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.44 | USD to AOA 828.51 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 30.85 | USD to KES 144.98 | USD to NGN 1488.4 | USD to ZAR 19.29 | USD to ZMW 22.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74213.39 Up +0.14% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1551.37 Up +0.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13083.17 Up +0.74% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29309.73 Up +0.06% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9001.84 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 035.38/OZ UP +0.52% | Copper US$ 3.86/lb DOWN -0.0073 | Zinc US$ 2 432.00/T UP 0.13% | Brent Crude Oil US$ 81.72/BBP DOWN -0.0194 | Platinum US$ 900.85/OZ DOWN -0.0011 Sport results: H.E. Dr Nangolo Mbumba, President of the Republic of Namibia says they will continue to pursue the second struggle of Namibia Zambian President, Hakainde Hichilema said one road will be named after the late president in Lusaka and the other road will be named after the founding president of Namibia The late President Hage Geingob’s casket was stationed at the Eternal Flame before he was taken to his final resting place The casket will of the late president was lowered with a 21 gun salute Accoutrements will be handed over to the former first lady of Monica Geingos An official luncheon by invitation is scheduled to take place at 14:00 at the State House The foreign dignataries are currently paying their last tribute to the former first lady, Monica Geingos Heroes Acre will be closed to the public, the National Council will announce once it is reopenedSix Nations: Scotland 30 vs 21 England | Ireland 31 vs 7 Wales Premier League: Arsenal 4 vs 1 Newcastle | Bournemouth 0 vs 1 Manchester City | Brighton 1 vs 1 Everton | Crystal Palace 3 vs 0 Burnley | Aston Villa 4 vs 2 Forest | Manchester United 1 vs 2 Fulham | Chelsea 0 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Almería 2 vs 2 Atletico Madrid | Deportivo Alaves 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 4 vs 0 Getafe | Granada 0 vs 0 Valencia | Real Sociedad 1 vs 3 Villarreal SerieA: Juventus 3 vs 2 Frosinone | Genoa 2 vs 0 Udinese | Salernitana 0 vs 2 Monza | Sassuolo 2 vs 3 Empoli | Bologna 2 vs 0 Hellas Verona | Torino 0 vs 2 SS Lazio European Championships Qualifying: Watford 1 vs 2 Huddersfield Town | Ipswich Town 3 vs 1 Birmingham City | Sunderland 1 vs 2 Swansea City | Blackburn Rovers 1 vs 1 Norwich City | Southampton 1 vs 2 Millwall FC | Cardiff City 2 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 2 vs 1 Rotherham United | Sheffield Wednesday 2 vs 1 Bristol City | Middlesbrough 0 vs 2 Plymouth Argyle | Hull City 1 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 3 vs 1 Leicester City | Coventry City 0 vs 3 Preston North End English Championship: Watford 1 vs 2 Huddersfield Town | Ipswich Town 3 vs 1 Birmingham City | Sunderland 1 vs 2 Swansea City | Blackburn Rovers 1 vs 1 Norwich City | Southampton 1 vs 2 Millwall FC | Cardiff City 2 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 2 vs 1 Rotherham United | Sheffield Wednesday 2 vs 1 Bristol City | Middlesbrough 0 vs 2 Plymouth Argyle | Hull City 1 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 3 vs 1 Leicester City | Coventry City 0 vs 3 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 22° | 41° Rundu: 22° | 40° Eenhana: 22° | 37° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 22° | 34° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 22° | 35° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:10, High tide: 04:15, Low Tide: 22:13, High tide: 16:26 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:08, High tide: 04:13, Low Tide: 22:11, High tide: 16:24 Walvis Bay: 16° | 21° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:08, High tide: 04:12, Low Tide: 22:11, High tide: 16:23 Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 20° | 36° Lüderitz: 14° | 30° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 26° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 39° Lubumbashi: 18° | 26° Mbabane: 14° | 20° Maseru: 10° | 32° Antananarivo: 15° | 27° Lilongwe: 18° | 30° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 16° | 25° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 27° | 33° Lusaka: 18° | 34° Harare: 18° | 33° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 24.4 | EUR to NAD 20.87 | CNY to NAD 2.68 | USD to NAD 19.28 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.35 | EGP to NAD 0.62 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.83 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.86 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.44 | USD to AOA 828.51 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 30.85 | USD to KES 144.98 | USD to NGN 1488.4 | USD to ZAR 19.29 | USD to ZMW 22.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74213.39 Up +0.14% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1551.37 Up +0.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13083.17 Up +0.74% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29309.73 Up +0.06% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9001.84 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 035.38/OZ UP +0.52% | Copper US$ 3.86/lb DOWN -0.0073 | Zinc US$ 2 432.00/T UP 0.13% | Brent Crude Oil US$ 81.72/BBP DOWN -0.0194 | Platinum US$ 900.85/OZ DOWN -0.0011