Groen lig vir MultiChoice, Canal+

Cran gee goedkeuring
Intussen het die Namibiese Mededingingskommissie bevind dat die transaksie waarskynlik nie mededinging sal verminder of oorheersing in die mark sal vestig nie.
Nikanor Nangolo
Nikanor NangoloDie Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran) het die voorgestelde transaksie tussen MultiChoice en Canal+ hersien en tot die gevolgtrekking gekom dat
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer