Geen hoës by Russiese sekuriteitskonferensie
Geingob lei afvaardiging na SADC-beraad
Namibië se fokus vandeesweek is die versterking van vrede en veiligheid in die streek, terwyl Suid-Afrika wêreldsekuriteitskwessies in Moskou bespreek het.
Hoewel Namibië genooi was na die 10de Moskou-konferensie oor internasionale sekuriteit in die Russiese hoofstad, was die nasionale fokus gister op die SADC-beraad waar pres. Hage
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie