Game of Thrones-pret môreaand
#GameofThronesNam
Aanhangers en liefhebbers van die immergewilde Game of Thrones-reeks kan môreaand by The Wolfshack in die hoofstad aansluit vir 'n Game of Thrones trivia-aand.
Besprekings vir spanne van drie tot ses mense word vereis en pryse sal uitgedeel word aan die span met die beste uitrustings.
Die pret begin om 19:00.
Besprekings vir spanne van drie tot ses mense word vereis en pryse sal uitgedeel word aan die span met die beste uitrustings.
Die pret begin om 19:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie