FlyNamibia groet Eros-WvB roete
#NMHnewsFlyNamibia
Weens 'n gebrek aan belangstelling het FlyNamibia aangekondig dat vlugte van Eros lughawe na Walvisbaai lughawe nie meer beskikbaar sal wees nie.
Die lugredery het in 'n mediaverklaring gesê dat persone wat hierdeur geraak is persoonlik deur verteenwoordigers van FlyNamibia gekontak sal word om alternatiewe reëlings te tref.
"FlyNamibia glo dat hierdie stap nodig is vir die langtermyn volhoubaarheid en sukses van die lugredery," lui die verklaring.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie