Dwelmvliegtuig het glo al in Ondangwa geland

Namibiese lugvaartowerhede het geen rekord
Volgens die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC) se woordvoerder, Dan Kamati, sou die lughawe wel die vliegtuig se radar opgetel het indien dit daar geland het.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg’n Australiese vlieënier wat die laaste van sy vele “dwelmvlugte” in sy piepklein vliegtuig onderneem het voordat dit met hom en sowat 200 kg kokaïen aan
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer