Domino-effek van trofeeverbod
Hou ‘gevaar’ vir jagbedryf in
Kenners in Botswana meen dat die verbod soos tans voorgestel is, 'n sistematiese uitwerking op die lewensvatbaarheid van die jagbedryf in talle ander Afrikalande soos Namibië sal hê.
Sou die voorgestelde wetsontwerp in Botswana aanvaar word wat die invoer van jagtrofeë na die Verenigde Koninkryk (VK) verbied, sal dit nie net ’n verwoestende impak op Botswana
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie