‘Byna 73% van Namibiërs ervaar voedseltekorte’

Iréne-Mari van der Walt
Ongeveer driekwart (73%) van Namibiërs het in die jongste Afrobarometer-opname gesê dat hulle of ’n familielid nie genoeg kos gehad het om ten minste een keer die afgelope jaar
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer