2de Augustus 2025
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Voor die hoeners kraai
Skop en klop jy aan my deur
Na ‘n week se geveg
Is jy eintlik hier by ons
Skinkikofi. . .
Geniet virri dag
Amen ja Amen
Vir warmte sal os glimlag
Groete vanaf die baai
Va’naand ga os swaai
Litte losmaak en elmboog lig
Sedoos glimlag nie ‘n klug
Vanaand ga os braai
In kort rokkies swaai
Sedoos welkom inni baai
Groete vanaf die kaai
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie