‘Hoe gaan ons ’n kind wegwys?’

Tot 45 kinders in ’n klas, sê skoolhoof
Die ministerie van onderwys sê sommige skole is oorvol en ander word onderbenut, maar planne word glo beraam om die situasie te takel.
Iréne-Mari van der Walt
“Ons het ’n probleem met té min en terselfdertyd met té veel personeel.” Só het Calvin Martin, die hoof van Hoërskool Coastal in Swakopmund, gereageer op die ministerie v
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer