Gesoek: Vroue vir die renbaan
Desentraliseer motorsport in Namibië
Die Girls On Track-program is bedoel om potensiaal te help ontwikkel en vroue 'n stewige grondslag te bied waarop hulle 'n loopbaan in motorsport kan bou.
Ondanks wêreldwye pogings om meer vroue by motorsport te betrek en jong meisies in Namibië se klaarblyklike belangstelling om hieraan deel te neem, is daar iewers ’n kinkel in
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie