Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Suiderland 07 Oktober

Kollig 2 Oktober

Windhoek skou

Motor 26 September

Noorderlig 23 September

Ons Argiewe

03.10.08

Walglike toestand in rykmansbuurt

02.10.08

Khomas-grote haal rekordboek

02.10.08

Twee gesinne in rou ná fratsongelukke op hul werf

01.10.08

Wittebroodsnag in selle

01.10.08

Harry Simon op sy knieë

© Niël Terblanché

Politiek en Nasionale Nuus
Plan se kinders bly onversetlik

KINDERS van voormalige vryheidsvegters wat in die buiteland gebore is, klou onverbete aan die hoop dat die Regering werksen studiegeleenthede vir hulle sal skep meer as ‘n maand nadat hulle in die straat voor die Ministerie van Veterane Sake in die middestad van Windhoek begin uitkamp het.   Lees meer

Hoofstories

© Francois Poolman
Politiek en Nasionale Nuus
Tanzaniese eerste minister hier

Die Tanzaniese eerste minister, mnr. Mizengo Kayanza Peter Pinda, het gister op ‘n amptelike besoek in Namibië aangekom. Hy is op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako, deur die Premier, mnr. Nahas Angula, ontmoet. Tydens sy besoek aan Namibië sal ...   Lees meer

© Marilize van Schalkwyk
Lesersfoto's
Kommer oor beseerde rob

Dié beseerde rob is Sondag deur me. Marilize van Schalkwyk van Windhoek tussen Langstrand en Swakopmund gesien. Sy sê dat sy probeer het om die beseerde dier te help, maar kon nie naby kom nie aangesien hy te aggressief was. Dit lyk asof die rob in ‘ ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Alle oë op landbou

ALLE oë is vandag op Windhoek gerig waar produsente oor die volgende drie dae die ekonomiese krisis gaan bespreek waarin die Namibiese landbousektor hom te midde van die wêreldwye voedseltekort en die gepaardgaande styging in kospryse bevind. Sowat 80 ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Verraadverhoor hervat ná dispuut

DIE kern van die betaalgeskil tussen die direktoraat: Regshulp en vyf Zambiese en Zimbabwiese prokureurs wat vir die verdediging optree in die Caprivi-hoogverraadverhoor, is teen die naweek suksesvol bygelê. Verrigtinge in hierdie marathongeding kon dus gister ná ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Nagtelike roof skud Kalkrand

TWEE verdagtes was teen gister reeds aangekeer nadat die vulstasie op Kalkrand in die vroeë oggendure onder ’n gewapende rooftog deurgeloop het. Vier of vyf gewapende rowers het gister omstreeks 02:50 by die stil, afgesonderde vulstasie en winkel ingebars ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vals ‘priesters’ ook in RSA gesoek

DIE twee vermeende pedofiele wat sedert verlede maand op Tsumeb in aanhouding is, het moontlik na Namibië uitgewyk om klagte van bedrog teen hulle in Suid-Afrika te ontduik na beide vroëer reeds tronkstraf uitgedien op klagte van onder meer sodomie, bedrog, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Dresselhaus-hofsaak hervat

DIE Dresselhaus-bedrogverhoor kon die week nie soos geskeduleer voortgaan nie, omdat die staat nie daarin kon slaag om sekere dokumente aan die beskuldigdes voor te lê nie. Die verhoor is in Februarie vanjaar uitgestel nadat die sleutelgetuie in die saak, mnr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Eenheidsgesprek tussen VGK, NGK opgeskort

DIE Verenigde Gereformeerde Kerk (VGK) se opskorting verlede week van alle gesprekke oor kerkeenheid met die NG Kerk sal nie in Namibië “verbygaan asof niks gebeur het nie, maar sal nie die proses hier stol nie”. Só het ds. Clem Marais, algemene sekretaris van die NG Kerk in Namibië, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vragreus slaan om
© Boet Matthews

’n Vragmotor wat hout vervoer, het Donderdag in Silverstraat in Prosperita omgeslaan. Die drywer het klaarblyklik beheer oor die vragmotor verloor het toe hy om ’n draai gegaan het. Die sleepwa wat op sy sy beland het, het die oggendspitsverkeer vir ’n geruime tyd belemmer.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Twee sterf in huisbrand

TWEE mense het grusaam gesterf toe ’n sinkhuis waarin hulle aan die slaap was in die Okuryangava-woonbuurt in ligte laaie opgegaan het. Volgens hoofinspekteur Angula Amulungu van die polisie se skakelafdeling in Windhoek het die huis afgebrand na ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Grootfontein loods ondersoek na sportbedrog

DIE bestuurskomitee van Grootfontein se munisipaliteit het Woensdag gesê stappe sal beslis teen enige oortreders gedoen word indien ’n ondersoek oor inligting in Republikein se besit bevestig dat die dorp onwettige spelers vir Saimsa se internasionale munisipale sportspele in Kimberley, ...   Lees meer

Ek sê maar net
Daar is 'n plekkie onder die son vir ons almal

‘n ADVERTENSIE is sommer dikwels vir my ‘n irritasie. Soms het jy ‘n lekker lang “feature” geskryf, maar dan het die bemarkers ‘n advertensie op die koerantbladsy ingemerk en die ruimte vir jou storie en die bygaande foto’s krimp.   Lees meer

Die Mark
Cell One opens in Outapi

Cell One has opened a shop in Outapi, taking the store count to 13 outlets in Namibia. The new shop is situated in the newly built Makalani shopping complex and offers a full range of services including postpaid and prepaid, mobileinternet modems, airtime and starterpack sales, ...   Lees meer

Die Mark
Bank Windhoek gee vir landbou

Bank Windhoek has again shown its support to the agricultural sector by sponsoring both the Namibia Agricultural Union (NAU) Congress and the Agrecona Conference. Here are Raimar von Hase, President of the Namibia Agricultural Union, Janie Wiese, Communications ...   Lees meer

Sport
Tara Rally vier sy veertigste jaar

DIE immergewilde Tara Rally vind vanjaar van 13 tot 15 November plaas en herdenk ook die 40ste bestaansjaar van die wedren. Total borg weer eens vanjaar die Tara Rally. Die Tara Rally vind tussen Windhoek en Rehoboth plaas en word gesamentlik deur die Windhoek ...   Lees meer

Sport
Tweede sege vir Frans

DIE immergewilde Tara Rally vind vanjaar van 13 tot 15 November plaas en herdenk ook die 40ste bestaansjaar van die wedren. Total borg weer eens vanjaar die Tara Rally. Die Tara Rally vind tussen Windhoek en Rehoboth plaas en word gesamentlik deur die Windhoek ...   Lees meer

Sport
MTC tournament a huge success

THE MTC national development hockey tournament held recently was a massive accomplishment for the Namibia Hockey Union and its partners. Five regions participated in this developmental tournament which took place at the Doc Jubber fields in Olympia, courtesy of MTC and the Ministry of Sport.   Lees meer