Shifeta vol lof vir CIC
'Biodiversiteit moet beskerm word’
Die omgewingsminister het onlangs afgevaardigdes by die Internasionale Raad vir Wild- en Wildbewaring se 70ste algemene vergadering in Cascais, Portugal, toegespreek.
“Die Internasionale Raad vir Wild- en Wildbewaring (CIC) speel ’n belangrike rol as ’n vroeë waarskuwingstelsel in voorvalle van negatiewe ontwikkelings in biodiversiteitsbe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie