u2018Windhoek sal nie droogloopu2019
u2018Windhoek sal nie droogloopu2019

‘Windhoek sal nie droogloop’

Minister besoek waterbronne
Henriette Lamprecht
Jessica Botes Die driedamnetwerk bestaande uit Von Bach, Omatako en Swakoppoort wat die sentrale gebied van die land van water verskaf, sal moontlik teen die einde van die jaar droogloop.Hierdie verklaring is Vrydag deur dr. Vaino Shivute, die hoof uitvoerende beampte van NamWater, gemaak tydens ’n mediakonferensie op Swakopmund. Volgens hom word daar dus gewerk aan ’n langtermynplan om Windhoek en die sentrale gebiede van die land van water te verskaf. “’n Komitee wat bygestaan word deur ’n tegniese komitee, is reeds gestig om na die land se watervoorsiening te kyk. Soos wat die situasie nou is, sal damme in die sentrale gebied volgende jaar droog wees; die Omatakodam is reeds droog. Hierdie komitee kyk na oplossings om te verseker dat Windhoek nie sonder water sal wees nie,” het Shivute gesê.Volgens Shivute sal NamWater op ondergrondse water (die Windhoek-akwifer) staatmaak. Die minister van landbou, water en bosbou, mnr. John Mutorwa, het verlede week saam met amptenare van NamWater, die direktoraat van Watervoorsiening en Sanitasie­koördinasie (DWSSC) en die direktoraat van Water­hulpbronne-bestuur (DWRM) ’n besoek aan verskeie waterbronne oral oor die land gelewer. Hy het tydens die mediakonferensie die waterkrisis in die land bespreek en oor oplossings gesels.BoorgateVolgens hom word Windhoek se akwifer aangevul met water van die driedamnetwerk sodat daar altyd watervoorsiening tydens ’n droogtenoodtoestand is. NamWater is besig om verskeie boorgate in en rondom Windhoek te sink om toegang tot hierdie water te kry. “Mense moet verstaan dat hierdie nie ’n nuwe bron van water is nie, maar dat ons nou van Windhoek se reserwe­water gebruik maak. Ek wil egter ook beklemtoon dat Windhoek nie sal droogloop nie,” het Mutorwa gesê.Volgens Shivute sal hierdie akwifer, wat normaalweg vir 10 tot 13 jaar water aan Windhoek sou verskaf, binne twee tot drie jaar leeggetap word. Hy het ook gesê water sal van die Kombat- en Berg Aukas-myn na die Omatakodam gepomp word.“Ons sal die hoeveelheid water vermeerder wat ons van hierdie twee bronne kry. Met hierdie bronne, saam met die rioolwater wat gesuiwer word, sal Windhoek nie sonder water wees nie. Indien die waterbesparingsmaatreëls gehandhaaf word, sal dit ons help om deur hierdie droogtetydperk te kom. Dit is baie belangrik dat mense moet weet dat ons nie water kan mors nie,” het Shivute gesê.Mutorwa het gesê daar is twee langtermynoplossings vir die land se waterkrisis. Die regering oorweeg om die Kavangorivier-pyplyn te bou om meer water met die kanaal na Windhoek te lei. Konsultante werk volgens hom sedert verlede jaar aan hierdie plan. Volgens Mutorwa is die Kavango­rivier egter ’n waterbron wat deur drie lande gedeel word en moet besprekings dus eers met die betrokke partye gevoer word voordat die pyplyn gebou kan word. Volgens Mutorwa is die tweede en beste oplossing om water van die see af te pomp. ‘Ons het ’n baie lang kuslyn en hoewel die ontsouting van seewater ’n baie duur proses is, sal dit ’n bron van water wees waarmee ons die hele land van water kan voorsien,” het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-06-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 12° | 29° Rundu: 5° | 27° Eenhana: 4° | 25° Oshakati: 5° | 23° Ruacana: 7° | 26° Tsumeb: 6° | 23° Otjiwarongo: 0° | 21° Omaruru: 1° | 19° Windhoek: - 1° | 17° Gobabis: - 1° | 15° Henties Bay: 10° | 17° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:48, High tide: 14:10, Low Tide: 19:57, High tide: 02:00 Swakopmund: 12° | 16° Wind speed: 17km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:46, High tide: 14:08, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:46, High tide: 14:07, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Rehoboth: - 1° | 15° Mariental: 2° | 15° Keetmanshoop: 4° | 14° Aranos: 1° | 15° Lüderitz: 11° | 16° Ariamsvlei: 5° | 14° Oranjemund: 9° | 16° Luanda: 21° | 24° Gaborone: 8° | 18° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 12° | 17° Maseru: 2° | 12° Antananarivo: 12° | 24° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 18° | 27° Windhoek: - 1° | 17° Cape Town: 12° | 13° Durban: 16° | 26° Johannesburg: 8° | 15° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 17° | 32° Harare: 15° | 27° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.76 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.22 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1484 | USD to ZAR 18.75 | USD to ZMW 25.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76704.26 Down -0.59% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1682.51 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13310.4 Down -0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.20/OZ DOWN -0.0072 | Copper US$ 4.60/lb DOWN -0.0057 | Zinc US$ 3 001.50/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 81.66/BBP DOWN -0.0076 | Platinum US$ 1 036.72/OZ UP +0.93% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 12° | 29° Rundu: 5° | 27° Eenhana: 4° | 25° Oshakati: 5° | 23° Ruacana: 7° | 26° Tsumeb: 6° | 23° Otjiwarongo: 0° | 21° Omaruru: 1° | 19° Windhoek: - 1° | 17° Gobabis: - 1° | 15° Henties Bay: 10° | 17° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:48, High tide: 14:10, Low Tide: 19:57, High tide: 02:00 Swakopmund: 12° | 16° Wind speed: 17km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:46, High tide: 14:08, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:46, High tide: 14:07, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Rehoboth: - 1° | 15° Mariental: 2° | 15° Keetmanshoop: 4° | 14° Aranos: 1° | 15° Lüderitz: 11° | 16° Ariamsvlei: 5° | 14° Oranjemund: 9° | 16° Luanda: 21° | 24° Gaborone: 8° | 18° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 12° | 17° Maseru: 2° | 12° Antananarivo: 12° | 24° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 18° | 27° Windhoek: - 1° | 17° Cape Town: 12° | 13° Durban: 16° | 26° Johannesburg: 8° | 15° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 17° | 32° Harare: 15° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.76 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.22 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1484 | USD to ZAR 18.75 | USD to ZMW 25.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76704.26 Down -0.59% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1682.51 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13310.4 Down -0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.20/OZ DOWN -0.0072 | Copper US$ 4.60/lb DOWN -0.0057 | Zinc US$ 3 001.50/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 81.66/BBP DOWN -0.0076 | Platinum US$ 1 036.72/OZ UP +0.93%