SMS'e vir 8 November 2017
“. . .lekker jolig met GRN-voertuie.”
Aai! Nou is dit weer LED-ligte. Met wat is julle besig? Daar is projektiele op ons paaie wat mense se lewens uitwis in die dag met sonskyn. Waar is die beamptes in die dag, wat nog te sê in die nag? Die minagting van verkeersreëls gebeur voor julle oë, maar daar word niks onderneem nie.
?
Amptelike voertuie na ure. Dit gaan lekker jolig nou met GRN-voertuie. In my tyd van werk by GRN moes ons spesiale toestemming kry om na 5 met 'n GRN-voertuig net na 'n eetplek te ry as ons in platteland gewerk het.
Aai! Hoe is dit nou weer met wapens? Polisie kry asseblief julle prioriteite reg. Die projektiele op ons paaie is veel meer gevaarlik en wis sommer klomp lewens uit op een slag. Julle soek wapens by mense wat lisensies het. Spoor liewer wapens op wat vry op die mark is. Hoe sê hulle: "Weapons don't kill people, people kill people."
Ongelukke, ongelukke, ongelukke met baie mense dood! Duidelik speel alkohol 'n groot rol, bestuurders ry roekeloos en is onbekwaam, daar is iets baie verkeerd met toetse vir lisensies! Waar is die kops op die paaie? Kameras? Spoed-traps? Doen iets!
The notorious criminal who raped a German tourist in Bethanien is out on bail for murder and rape to continue his crimes. Shocking! Justice system, this is in your conscience. Responsible incapable magistrate and judge should be prosecuted as well.
'n Naamsverandering was nodig, maar 'n naam so na as moontlik soos aan die verkose een, byvoorbeeld Namibia Democratic Movement sou meer vanpas gewees het. Hoe dit ookal sy, ek sal definitief in die volgende verkiesing vir die nuwe party (PDM) vir nuwe veranderinge stem.
Namibië kan in rooi wees. In die tyd van die ander twee presidente was daar nie gratis skool en NHE-huise gebou nie, nou word alles uit staatskoffer gedoen. Stop beskuldigings en staan saam. - Chris Ott
Huishulpregistrasie en salarisse soos voorgeskryf deur nuwe wetgewing beteken dat jy 'n werkgewer is. Die inkomste maak voorsiening dat jy dit van jou inkomsteopgawe kan aftrek. Hulle skop egter daarteen. Ons moet net almal op ons regte staan. Dit maak 'n groot verskil op jou belasbare inkomste.
Ja, ons kerm oor kospryse, maar nooit oor die drankpryse. "Gender" se geld vir hul kinders is 'n seën vir drankgeld. Gaan armoede bekamp word as drank boaan die lys staan?
First Lady says Namibians do not hate corruption because it is wrong, but because they are not eating? What kind of a rubbish statement is that? Does she even read the papers? Daily horrendous corruption is exposed usually in high places and the ACC or government does nothing about it? Cronies? The country is bankrupt and in shambles and there are no consequences!
Regtig, 'n mens kan sonder twyfel sê dat die Witbooi-mense agter Salomon Witbooi staan by die afgelope Witbooisfees op die Gibeon-stadion. Wat wag julle Witbooistam? Vra wie hinder julle se erkenning. Gaan uit Windhoek toe en laat julle stemme hoor by die regering. Nou is die tyd, julle het die nommers!
Ek dink baie pensioenarisse is bly oor afslag op posbushuur, maar kan Nampost nie asseblief die vorms baie lank voor die tyd pos nie. Ons bly nie almal in Windhoek nie. Die plattelandse dorpe lê wyd versprei en veral klein dorpies se posdienste is baie stadig en pateties en dan bly jy nog op 'n plaas ook, waar jy nie elke dag kan pos uithaal nie, en moet dan boete betaal al is jy net een dag laat. As die ouer mense nog moet boete betaal, dan help afslag mos niks.
"Pension fund trustees challenged to enhance skills": I went to see NAMFISA about this problem in mid 2000 already in regard to RUL pension fund as the trustees - no disrespect - are mostly from the shop floors and just don't have the financial savvy and know how that the company trustees (accountants/financial managers) have and could be bamboozled into questionable deals/rule changes without realising the deep implication for the pensioners. I was told back then that NAMFISA would implement rules that trustees must have a minimum financial qualifications to become trustees. Seems nothing has changed. What else is new?
Schlip-gemeenskap, word wakker! Mes steek, verkragting en moord word 'n ernstige saak. Kan op so 'n klein plekkie sulke euwels gebeur en dit is as gevolg van te veel drankplekke, tuisgemaakte dranke om elke hoek en draai. Jong kinders hang orals uit, tienerswangerskap is aan die orde van die dag. Dit raak te erg!
Lüderitz-dorpsraad was vir 'n diens Windhoek toe Vrydag. Het hulle die mense se krane kom toemaak omdat daardie koste mos nou gedek moet word? Die aansluitingsfooi is mos amper N$500 en glo my, daar is mense wat duisende skuld wat nie deel van die proses was nie.
Die persoon wat die SMS oor water op grasperke en watervermorsing by Senior Park geskryf het, moet tog sy of haar kop laat lees. Mens kan sien sy bly in Senior Park, sien net negatiewe goed!
So controvertial phosphate mining which has permanently devastated countries that have allowed it is back on the table with clearance certificate issued very quietly by environment ministry! This despite worldwide condemnation? AG Shanghala who previously apposed this now eager to proceed? UK scientists and rookie lawyer involved? Katti involved? Why? This reeks! Fishing industry goodbye. Poor, poor Namibia!
All those running for top jobs are already millionaires. They have served themselves very well during Swapo's reign and rule after serving themselves well. They come to the poverty stricken peasants and tell them "Now hard work"! These so called liberators are staying in top class neighbourhoods secure from all dangers of society while the electorate taxpayers are at the mercy of a hostile environment. There is no one amongst the current ruling elite to look up to. They downgraded us the very day we put our trust and future in the hands of this regime. I see a bad moon rising, I see trouble all the way. - NMLNDR
Dankie vir 'n land soos Namibië. 'n Land waar ons een is! 'n Land van vrede!
Meneer met die rooi Golf N221 177R, jy het Vrydag (3 November 2017, 06:00) amper 'n lelike ongeluk veroorsaak. As jy dan laat is, ry net vroeër van jou huis af.
To the gentleman who claims that the Ombudsman office is useless. The Ombudsman invites you to visit our office to familiarise yourself with what we do. - Aurelia David, PRO, Office of the Ombudsman
Wil net aan al die varke wat hul vullis langs die Bahnhof-pad gaan stort, vra of dit hul idee is om die natuur te versier. Skaam julle jul nie. Sies!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie