Covid-19: Familielede kan herbegrawe word
Regsprosedures moet gevolg word
Namibiërs wat weens Covid-19 gesterf het, is begrawe waar hulle dood is aangesien dit verbied was om dié liggame te vervoer.
Elizabeth //Kheibes – Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, het aangekondig dat gesinne die liggame van hulle geliefdes kan laat opgrawe wat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie