Januarie was ’n 'relatief nat maand'
Bogemiddelde reënval word tussen Maart en Mei vir die grootste dele van Namibië voorspel, maar ondergemiddelde reënval vir die verre suidweste van die land.
In Januarie is relatief nat toestande oor die grootste deel van Namibië waargeneem, met geïsoleerde tot verspreide reënval wat oor die noordelike en sentrale dele en die oosteli
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie