Hoop vir reën vir Oktober tot Desember
Normaal tot bo-normaal
Die temperatuurvooruitsigte vir die hele 2024/25-reënvalseisoen na verwagting meestal bo langtermyngemiddeldes oor die SADC-streek wees.
Die grootste deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingstreek (SADC), insluitend groot gedeeltes van Namibië, sal waarskynlik normale tot bo-normale reënval vir die Oktober tot
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie