Vyfde ronde ‘n belangrike tydstip in kampioenskap
Motocross
Lourens du Plessis is met 'n gebreekte linkerarm op die krukkelys. Met sy MX-seisoen iets van die verlede, sal hy vir die eerste keer in 'n lang tyd as toeskouer 'n kompetisie bywoon.
Al word ysige temperature Saterdagoggend in die Brakwater-omgewing voorspel, sal vuurwarm aksie tydens die vyfde ronde van die Namibiese motocross-kampioenskap by die Gallina-MX-pa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie