Sharks derde slagoffer vir Namibië o.13-span

Rugby
Afrigter Brian Titus sê hoe langer die toernooi geduur het, hoe beter het die o.13-span gekombineer.
Andrew Poolman
Namibië se laerskolerugbyspan het Vrydag se deelname aan die Suid-Afrikaanse o.13 Akademieweek in Oos-Londen op ‘n hoogtepunt afgesluit deur die Sharks XV van KwaZulu-Natal met
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer