Sege teen Bulle XV wys wat o.20’s wil doen
Rugby
Afrigter Johan Zaayman was beïndruk met verskeie aspekte van die jongmanne se vertoning.
Die Namibië Rugby-unie (NRU) se onder 20-oefengroep het Saterdag ‘n redelike verrassing gelewer deur ‘n opwarmwedstryd teen die Blou Bulle o.20 presidentsvyftiental met 37-24
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie