Namibië gewilde oefenbestemming vir Europeërs

Triathlon
Nadat die Duitse Triathlon-unie verlede jaar ook 'n groep hierheen gestuur het, is sy atlete opnuut terug vir nog 'n oefenkamp.
Tielman Van Lill
’n Elite-groep van veertien driekampatlete van die Duitse Triathlon-unie (DTU) is tans besig om in Windhoek vir hul internasisonale seisoen te slyp.Die besoekers het hul voorbere
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer