Hinz en Snyman eerste twee deur na wêreldkampioenskap

Bergfietsry
Namibiërs het laas naweek stewige prestasies in verskeie resiese in Suid-Afrika en Spanje behaal.
Andrew Poolman
Uit die vyf Namibiërs wat laas Saterdag by The Ceder Race (151 kilometer, met bykans 2700 klimmeters) in die Cederberge van die Wes-Kaap meegeding het, het twee die kans aangegryp
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer