Drie honderdtalle en ‘n vrag lopies in Gauteng vir Gillmer Horn

Krieket
Andrew Poolman
Die begaafde kolwer Gillmer Horn se aptyt vir lopies is nog geensins versadig nie, met die Namibiese o.13-seun wat briljant op sy bevordering tot Krieket Namibië se o.15-toerspan
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer