Beleërde Eagles verloor stoom

Krieket
Die Eagles het net een uit vier wedstryde van hul pas afgelope toer in Skotland gewen.
Tielman Van Lill
Die Namibiese krieketspan was Vrydag met die rug teen die muur toe hy teen die gasheerspan Skotland vir sy laaste internasionale eendagwedstryd van die ICC se 2024-2027 Wêreldbeke
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer