Afrika-ambisie sal méér kragte tap in Khomas100

Bergfietsry
Die Suid-Afrikaners Hayley Preen en Marc Pritzen is van die mees gedugte inskrywings uit die buiteland.
Andrew Poolman
Die Khomas100 se splinternuwe status as die Afrika-kampioenskap in grondpadfietsry (gravel biking) sal Saterdag sommer dadelik die vlak van kompetisie hoër druk as in sy suksesvol
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer