Sake soos gewoonlik, sê ekonome

'Trump'tariewe verlaag van 30% tot 15%
Die diamantbedryf wat reeds die wind van voor kry, kan egter 'n verdere knou kry as die Amerikaanse verbruikersvraag daal.
Nikanor Nangolo
Handelkenners en ekonome sê die Verenigde State van Amerika (VSA) se aangepaste 15%-tarief op Namibiese goedere sal nie die land se uitvoere noemenswaardig beïnvloed nie, aangesi
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer