Wildveiling ’n reusesukses
Boere trek saam by Outjo Wildsfees
Bogemiddelde pryse is die afgelope naweek op die veiling behaal, met kenners wat sê die oplewing in die toerisme- en jagbedryf en 'n tekort aan wild, dryf tans goeie pryse.
Die afgelope naweek se wildveiling by die Outjo Wildsfees het verwagtinge oortref met bastergemsbokverse wat vir N$120 000 per kop verkoop het, ’n swartwitpensbul vir N$140 000 e
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie