Namibiërs eet ‘by die huis’
Koop eerder plaaslike produkte
Volgens die Vleisraad van Namibië se maandelikse statistiek, het die verbruik van plaaslike beesvleis in April met 8% op 'n jaar-tot-jaar-basis verbeter.
Terwyl die prys van speenkalwers aanhou om te daal en boere steeds noodbemarking doen noudat die winter aanbreek, begin Namibiërs al hoe meer plaaslik geproduseerde produkte verbr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie